Oorsig oor die jaar
‘n Oorsig oor die jaar wat verby is. Die goed en die sleg. Nuwe dinge en ou dinge met ‘n nuwe baadjie. Dinge om te onthou. Sal ons ou vriende ooit vergeet Die pandemie wat ons al twee jaar teister het van ons vriende en […]
‘n Oorsig oor die jaar wat verby is. Die goed en die sleg. Nuwe dinge en ou dinge met ‘n nuwe baadjie. Dinge om te onthou. Sal ons ou vriende ooit vergeet Die pandemie wat ons al twee jaar teister het van ons vriende en […]
‘n Somer tuinroete Kersfees is tradisioneel Suid Afrikaans. Warm dae. Roomys op die strand.
Make tea not war it is so much easier and not as violent. Rather sit back with a cup of tea in hand and talk about issues.
Eendag as ek groot is sal ek als reg wil doen. Minder omgee wat ander van my dink. Meer lag en myself minder ernstig opneem. Vlieg hoog Tydens my hoërskool jare kon ek nie wag om uit die huis te kom en my eie potjie […]
Time for tea gingerbread and Christmas. I love this time of the year. It is also the when I bake lots of cookies for my cookie tins
Geure uit my kruie tuin vul my hart met vreugde. En wanneer ek my eie kruie in my kos gooi smaak dit soveel lekkerder. Kruie in die 70’s Miskien was dit net met ons die geval. Julle moet my tog laat weet hoe julle dit […]
Do not quit your job just yet even though some Royal promote it. Make yourself a strong cup of tea and think things through.
Vrydagaande blues is erger as die Sondagaande blues dink ek. Daar is ‘n definitiewe verskil tussen die twee. Ek weet nie of almal die Vrydagaand blues ervaar nie. Dis egter ‘n werklikheid in my lewe. Dit was nie altyd so nie In die jare toe […]
Staying strong when you are hurting inside. When you are at your lowest point you might feel like just giving up. Don’t give up.
My gunsteling tyd van die jaar is Kersfees. Ek is soos ‘n kind oor Kersfees.