Tuinroete vloede en die lesse geleer

Die tuinroete vloede het veroorsaak dat die water toevoer ingegee het. Dis nogals ironies. Soveel water het in 24 uur neergestort en tog is daar geen water in die krane nie. Gister het almal verstom toegekyk toe die sluise van die hemel oopgetrek is en […]

Read more

Die virus maskerade

Die virus maskerade is wreed. Die tol wat COVID 19 op mense en hulle verhoudings geneem het is onmenslik. Die afsterwe van Theuns Jordaan het dit weereens bevestig. Juanita du Plessis het in haar huldeblyk hartseer vertel hoe meeste mense nie vir Theuns kon besoek […]

Read more

Elke vrou moet dit ervaar

Elke vrou moet dit ervaar in haar lewe: onvoorwaardelike liefde, ouerskap, aanvaarding, om bederf te word, vergewe te word, blomme te kry en sjokolade soentjies van kleinkinders. My opinie Hierdie is slegs my opinie en hoe ek dink oor dinge. Dis elkeen se eie keuse […]

Read more

Kothuis tuine met groente en kruie

Kothuis tuine met groente en kruie was in die depressie jare baie gewild omdat dit so prakties was. Kothuis tuine het sy ontstaan in Engeland gehad toe werkers klein stukkies grond gehad het waarop hulle huisie gestaan het. Geld en kos was skaars en die […]

Read more

Amanda Skrywer is now on Facebook and Goodreads