My eie biblioteek

Ek wou nog altyd my eie biblioteek gehad het. In my kinderjare kon ek ure lank in die plaaslike biblioteek deurbring. Vir my was dit ‘n fantasie wêreld vol mense, plekke en stories. Biblioteke fassineer my. Ek was onlangs weer in die biblioteek in Oudtshoorn […]

Read more

‘n Geheim

“Ek wil jou ‘n geheim vertel, moet asseblief vir niemand vertel nie”. “Jy kan my vertrou, wat is die geheim?” En so maklik vertel jy jou diepste geheime aan iemand wat jy vertrou en te dikwels verraai die mens wat jy met jou geheim vertrou […]

Read more

My hope for the world

Menu HomeArticlesLettersRead/WriteSouth AfricaGamesPrivacyContact My hope for the world During all the years of civilization on planet earth, we are still struggling to get along with each other, make and keep peace, to forgive and heal and create a better life for all living and breathing […]

Read more

COVID 19 stripverhaal

Hierdie is die verhaal van COVID 19 soos geillustreer deur my op Inkscape Dit is ook my eerste probeerslag. Julle terugvoer is welkom (1) Nuwejaar 2020 is ingewy met als wat lekker is (2) Maart 2020 het ‘n ongenooide gas sy verskyning gemaak COVID 19 […]

Read more

Moenie als vertel nie

Ek het niks om weg te steek nie en juis daarom was ek altyd geneig om maklik oor enige iets te praat: my drome, ideale, doelwitte, vrese. Met die tyd het ek egter geleer moenie als vertel nie. Daar is altyd iemand wat sit en […]

Read more

Kinders wat lees

Biblioteek week 2020 het toe nie plaasgevind nie en met COVID 19 wat steeds verwoesting saai met geen end tans in sig nie, hang Biblioteek week 2021 ook in die weegskaal. Biblioteek week 2019 was ‘n opwindende tyd by my plaaslike biblioteek. Ons het vir […]

Read more

Top 10 artikels van 2020

Top 10 artikels van 2020. Die mees geleeste artikels van Amandaskrywer in 2020 is hier. Van die gewildstes was ‘n verrassing vir my. Die statistieke is volgens Google Analytics. Lees hulle nou vir die eerste keer of sommer weer ‘n keer. Nommer 1 Die mees […]

Read more

Amanda Skrywer is now on Facebook and Goodreads