Somerkersfees sonder see en sand

Suid Afrika se kersfeestyd is nie sneeu bedek met kuiers rondom kaggels soos in sekere ander lande nie. Nee, ons kersfeeste is gevul met somer, son, see, sand, sonsambrele en kinders wat sandkastele bou. Desember 2020 was egter heel anders met ‘n algehele verbod op […]

Read more

Dit raak my nie

Dit raak my nie, so hoekom moet ek omgee oor ander? Dit hoor ons deesdae al hoe meer vandat die coronavirus hom in ons lewens kom tuis maak het. Die anti masker brigade voel die dra van maskers neem hulle vryheid van keuse en beweging […]

Read more

Ek kan nie

Ek kan nie, dis te groot vir my. Ek sal dit nooit reg kry nie. Verkeerd Hoe eet jy ‘n olifant? Stukkie vir stukkie. En dis net mooi hoe mens die sogenaamde onmoontlike regkry. Soms lyk iets onhaalbaar en selfs onmoontlik, tog wanneer mens begin, […]

Read more

Verbeelding is soms goed

Elke nou en dan hoor ‘n mens dat verbeelding ‘n mors van kosbare tyd is. Alhoewel daar waarheid insteek, is dit egter nie altyd waar nie. Verbeelding is soms goed veral as mens stories skryf, trauma moet verwerk en doelwitte stel. Verbeelding gee lewe aan […]

Read more

Amanda Skrywer is now on Facebook and Goodreads