Onseker tye

Die coronavirus het ons almal se lewens kom deurmekaar krap Die coronavirus was die laaste strooi in ‘n deurmekaar tyd in die wëreld. Dis onseker tye. Finansieel In Maart toe die virus ons onderstebo stamp het alles wat ons gedink het seker was in ‘n […]

Read more

Chaos in die wêreld

COVID 19, Brexit, Mexit, Rassisme, Black lives matter, Misdaad, Politiek veroorsaak chaos in die wêreld. Wanneer ek die nuus aansit is die kanse goed dat die nuus oorheers word deur een of meer van bogenoemde voorbeelde en dieselfde met die Internet. Dis genoeg negatiwiteit om […]

Read more

Die genade van skryf

Ek dink ek is met ‘n pen in een hand en ‘n papier in die ander hand gebore. Ek was nog klein en in die laer skool toe ek ywerig begin skryf het. Op skool het ek treffer opstelle geskryf alhoewel my handskrif veel te […]

Read more

Nooit te oud nie

Mens is nooit te oud nie altans dis wat ek dink. Ek is ‘n “late bloomer” soos my Ouma altyd gesê het. Ek het altyd verkies om by die bekende te bly. Verandering het my bang en benoud gemaak. DIE REBELLIE Wel, daar was maar […]

Read more

Woorde wat reg klap

Woorde wat reg klap – soms is ‘n paar woorde en in my geval slegs vier woorde nodig om jou te laat herbesin en die oorbegin knoppie te druk. AMANDA DIE TIENER My tienerjare het rebels begin en ek was opstandig teenoor my Ma, my […]

Read more

Jy is in beheer

JY IS ‘N SLAGOFFER OF BESTUURDER VAN JOU LEWE Die keuse is joune. Dis reg ja dis jou keuse hoe jy die lewe wil hanteer.Vir baie lank het ons (en dit sluit my beslis in) geglo dit wat met ons in ons lewe gebeur is […]

Read more

Skryf terapie

MY DEFINISIE VAN SKRYF TERAPIE Ek verstaan en beoefen skryf terapie as ‘n manier om aan jou gevoelens uiting te gee sonder om ander mense skade aan te doen. Volgens my en my ondervinding met emosies, vriende en familie is dat dit ‘n veilige eerlike […]

Read more

‘n Lewe van dankbaarheid

Waneer ons ‘n lewe van dankbaarheid leef, verander ons uitkyk op die lewe en voel ons sommer skatryk. “Tel jou seëninge, tel hul een vir een” Ek onthou nog hoe my Ouma gedurig vir ons herrinder het daaraan dat ons baie het om voor dankbaar […]

Read more