Ek lees Grensgeval
Ek lees Grensgeval geskryf deur Marita van der Vyver. Die storie speel af na die Grensoorlog in Angola met Teresa wat antwoorde soek
Ek lees Grensgeval geskryf deur Marita van der Vyver. Die storie speel af na die Grensoorlog in Angola met Teresa wat antwoorde soek
Ek lees Roepman geskryf deur Jan van Tonder. Die boek speel af in ‘n spoorwegkamp waar ‘n jong seun homself leer ken
Biblioteke en Tweedehandse boekwinkels is my gunsteling plekke om te besoek. Dis asof die tyd stil staan wanneer ek daar is.
Ek wou nog altyd my eie biblioteek gehad het. In my kinderjare kon ek ure lank in die plaaslike biblioteek deurbring. Vir my was dit ‘n fantasie wêreld vol mense, plekke en stories. Biblioteke fassineer my. Ek was onlangs weer in die biblioteek in Oudtshoorn […]
Biblioteek week 2020 het toe nie plaasgevind nie en met COVID 19 wat steeds verwoesting saai met geen end tans in sig nie, hang Biblioteek week 2021 ook in die weegskaal. Biblioteek week 2019 was ‘n opwindende tyd by my plaaslike biblioteek. Ons het vir […]
My wonder wêreld bestaan uit boeke en nogmaals boeke. Ek het nie veel erg aan die TV nie en beslis nie realiteits TV nie. Met geen skottel Televisie nie is daar in elk geval nie veel om na te kyk nie. Ek hou daarvan om […]
Opinie van Nataniël se boek Kyk na my Kyk na my geskryf deur die geliefde Nataniël is ‘n blik op sy lewe. Hy vertel van sy grootword jare, sy Ouma wat in ‘n kasteel gebly het en geure en smake uit die kospotte van die […]
Lees ‘n bietjie en verryk jou lewe. Op hierdie wêreld leesdag wil ek voortbou op die belangrikheid en vreugde van lees. DIE PRYS VAN LEES Lees is gratis vir almal om te geniet. Lees maak ons almal gelyk of jy ryk of arm is, jou […]
Opininie van Dana Snyman se nuwe boek Soekmekaar Dana Snyman is geen onbekende in skrywerskringe nie en boek liefhebbers geniet sy boeke terdeë. Sy nuutste boek Soekmekaar stel beslis nie teleur nie. Boek bekendstelling Ek het sy boek bekendstelling by TAVCOR George bygewoon waar hy […]