Mense dink verskillend
Dis wat elkeen so uniek en anders maak. Ons denkwyses is deel van ons persoonlikheid.
Dis wat elkeen so uniek en anders maak. Ons denkwyses is deel van ons persoonlikheid.
Ja dis waar regtig. Wel soort van. Hy het in my tuisdorp opgetree met sy nuwe vertoning en Sweetie
Nie net van omstandighede en die publiek nie maar ook van familie. Vreugdes is daar ook.
Ons lewe in seisoene in ons tyd op aarde en net soos die weer seisoene is elke lewens seisoen spesiaal
Bly in jou baan en dis wat jy doen. Tog word jy alewig beskuldig en betrek by dramas waarmee jy niks te doen het nie.
Hoekom is daar vrouens wat so self vernietigend optree? Hoekom mekaar vernietig?
Nie almal hou daarvan om lang boeke te lees nie. Soms is daar ook net nie tyd nie.
Skaal af, vat dinge rustiger, doen goed waarvan jy hou, doen nuwe dinge maar moenie net op jou alie sit nie.
Benewens lees soek mens iets anders om te kyk op die kassie wat nie swaar is nie.
Dis tyd om bietjie te ontspan en af te skakel van die afgelope jaar se bedrywigheid