Sit ‘n malva in jou hoed
Barbara Johnson was ‘n skrywer en Ma van 4 seuns. Agter malvas en ‘n glimlag het sy ons laat lag ten spyte van haar eie seer.
Barbara Johnson was ‘n skrywer en Ma van 4 seuns. Agter malvas en ‘n glimlag het sy ons laat lag ten spyte van haar eie seer.
Naguil koerant uitgawe 9 van 2022 is nou beskikbaar op die Amandaskrywer webblad. Soos gewoonlik is Bertie die aanbieder.
Dronk bestuurders se regte kan nie opgeweeg word teenoor die slagoffers se regte nie. Hulle selfsugtige optrede verwoes lewens.
War in the 21st century is impossible or so we thought until it became a reality on Thursday 24 February 2022.
Gedoop in die kerk, Sondag oggend en aand kerk toe gegaan, Kinderkrans en Sondagskool bygewoon. Moet ons kerk toe gaan?
Suid Afrika se geskiedenis is kompleks en fassinerend. Hierdie is die verhaal van hoe die Italianers in Suid Afrika beland het.
My Ma het ons nie toegelaat om vakansiewerk te doen nie. My eerste grootmens werk was ‘n groot stap in die wye wêreld.
South Africa have a complicated past. So have a cup of tea and Let’s talk about it. The first occupants were the Khoi and the San
‘n Kortverhaal geskryf deur Amanda Spies du Plessis. Ansie se nuwe koffiewinkel lewer interressante gaste op.
Dit was die groot familie geselligheid. ‘n Plek waar die nuutste rolprente gekyk is. Gaan saam met my terug in tyd.