Is sendelinge se dae getel?
Is sendelinge se dae getel in hierdie tyd? Al hoe meer mense kom in opstand teen sendelinge wat hulle lewens wil verander.
Is sendelinge se dae getel in hierdie tyd? Al hoe meer mense kom in opstand teen sendelinge wat hulle lewens wil verander.
My Persoonlike ruimte is nogals belangrik vir my. In die twee jaar wat COVID gewoed het was dit ‘n verligting om spasie rondom my te he.
Enkel ouer in 1950 nie veel anders as 70 jaar later nie. Soveel dinge het verander deur die jare soos moderne tegnologie
Bak en brou saam met Ouma is een van my en my kleinkinders se gunsteling dinge om te doen. Dis ‘n gemors maar lekker. Hulle wil met alles help: Meel sif, klits en selfs die eiers oop breek. Die eiers oop breek is nie altyd […]
My Father was a train driver way back in the 1960’s when trains were just about to go from steam to electric
Vals tande brille en plooie is ons almal se voorland eendag en dis gouer as wat mens dink. Ek is reeds daar. Oja en moenie die grys hare vergeet nie. My Ouma het soos ‘n regte Ouma gelyk soos bogenoemde beskrywing. Sy was ook rond […]
Fear of trusting yourself and breaking the cycle of codependency will free you and make you stronger. Now trust yourself.
Beskerm jouself en jou besigheid teen mense met verkeerde bedoelings. Daar is ongelukkig mense wat geen morele waardes en standaarde het nie. Hulle sal jou plattrap om te kry wat hulle wil hê en dit sluit familie en vriende in. Die klets koningin Oprah het […]
When you know better you do better. The famous quote from Oprah Winfrey is host to a wealth of truths. Just think about it
‘n Terugblik op Bewonderaar klubs in Suid Afrika in die dae voor die Internet en voor sosiale media. Amerika is wel die meesters op die gebied van bewonderaarsklubs, maar Suid Afrika het ook sy beskeie deel bygedrae. Amerika Bewonderaarsklubs was en is steeds groot in […]