Vals tande brille en plooie

Vals tande brille en plooie is ons almal se voorland eendag en dis gouer as wat mens dink. Ek is reeds daar. Oja en moenie die grys hare vergeet nie. My Ouma het soos ‘n regte Ouma gelyk soos bogenoemde beskrywing. Sy was ook rond […]

Read more

Amanda Skrywer is now on Facebook and Goodreads