Ek het weer my asem terug gekry
Ek het weer my asem terug gekry. Die afgelope 3 maande was mal verby. My voete het nie grond geraak nie. Dit was rof
Ek het weer my asem terug gekry. Die afgelope 3 maande was mal verby. My voete het nie grond geraak nie. Dit was rof
Just say No is something people say when you do not want to do something. It is not always that easy especially for people pleasers.
Naguil koerant 1 van 2024 is uiteindellik beskikbaar op die webblad. Gratis vir almal om te lees met nuus, humor en lees en skryf dinge
Koek en tee, mooi tafels is die afskop tema van Teetyd kuiers vir 2024. In ons familie is tuisgebak die in-ding.
Hoevêr sal ’n ouer sy kind beskerm? Wanneer daardie hulpelose baba in sy Ma se arms lê voel sy net liefde.
Only you know what is best for you. So put faith in yourself. Trust yourself. You are the only person who knows you inside out.