Corona dagboek Week 3

Corona dagboek WEEK 3: Sondag 29 Maart – Saterdag 4 April 2020 Sondag 9 Maart 2020 – Dag 3 van lockdown Vandag was ek lus om iets te doen en het besluit om my gazebo aanmekaar te sit sodat ek voor in die koelte kan […]

Read more

Om tot verhaal te kom

DIE SKRYWER Lizette Rabie is ‘n Professor aan die Universiteit van Stellenbosch se Departement Joernalistiek. Sy was Redaktrise van die tydskrif SARIE en ‘n joernalis vir meer as 20 jaar. AGTERGROND VIR DIE BOEK Om tot verhaal te kom In 2009 is een van Lizette […]

Read more

Corona dagboek Week 2

Corona dagboek WEEK 2: Sondag 22 Maart – Saterdag 28 Maart 2020 Sondag 22 Maart 2020 Ek het my Ma gebel en probeer om dit lig te hou met grappies en so meer. My Ma het vertel hoe sy elke nou en dan dink sy […]

Read more

My virus dagboek

DIE ONMOONTLIKE HET GEBEUR 15 Maart 2020 het die lewe soos ons dit in Suid Afrika ken ook tot ‘n einde gekom en nou is ons soos die res van die wêreld in die greep van die Corona virus vasgevang. MY VIRUS DAGBOEK China het […]

Read more

Corona virus klap Suid Afrika

CORONA VIRUS KLAP SUID AFRIKA ONDERSTEBO Wel, dit was net ‘n kwessie van tyd voordat daai virus ook hier aanland en toe gebeur dit dan ook op 15 Maart 2020. Die Suid Afrikaanse Regering het vinnig opgetree om die gevreesde COVID 19 (corona) virus hok […]

Read more

Corona dagboek Week een

Corona dagboek WEEK EEN: Sondag 15 Maart – Saterdag 21 Maart 2020 15 Maart 2020 Vandag is die eerste geval van Corona bekend gemaak en nou is dit ook by ons. Italië is besig om te verswelg in die virus en ek kyk magteloos toe […]

Read more

Afrikaanse sêgoed en idiome

Ek het Afrikaanse letterkunde op skool geneem en ek het die heel meeste van die idiome en pittige sêgoed gehou. Ek hou steeds daarvan om hulle te gebruik en is altyd op die uitkyk vir nuwes. Vandag wil ek sommer net ‘n paar lekker Afrikaanse […]

Read more

Amanda Skrywer is now on Facebook and Goodreads