My Engelse webblad

Ek is al van 2000 af op die Internet doenig. Aanvanklik het ek besluit om Mnet op te gee sodat ek die Internet kon bekostig. Wel, na 19 jaar is die Internet steeds my gunsteling. Ek was deur die jare by verskeie webblaaie betrokke en […]

Read more

Die roomys klokkie

Die roomys klokkie is seker een van die mooiste geluide uit my kinderdae uit veral toe ons in die warm Oudtshoorn gewoon het. Onthou jy? Ek onthou nog die opgewondenheid waneer die roomys fiets afgery gekom het in die straat en almal uit hulle huise […]

Read more

Oom Seerower

Oom Seerower het in ‘n huis aan die Suidkus gebly. Ek het nog nooit in my lewe ‘n regte seerower met my eie twee oë gesien nie, dus moes Oom Seerower my kinder fantasie bevredig. OOM SEEROWER Dit was nie sy regte naam nie en […]

Read more

Lees ‘n bietjie

Lees ‘n bietjie en verryk jou lewe. Op hierdie wêreld leesdag wil ek voortbou op die belangrikheid en vreugde van lees. DIE PRYS VAN LEES Lees is gratis vir almal om te geniet. Lees maak ons almal gelyk of jy ryk of arm is, jou […]

Read more

Amanda Skrywer is now on Facebook and Goodreads