Drome en doelwitte
Drome en doelwitte vir die jaar wat uitstrek voor ons. Ek maak lankal nie meer vae voornemens nie.
Drome en doelwitte vir die jaar wat uitstrek voor ons. Ek maak lankal nie meer vae voornemens nie.
Dis nie my woorde nie. Dis die plaaslike mense van Spanje, Italie, China wat moeg is vir toeriste
Waar is die sneeu dan vir ‘n wit Kersfees? Wel, in die Suidelike Halfrond is dit somer in die Kerstyd
‘n Wonderwerk wat op film vasgele is. Mense praat steeds daaroor na meer as 100 jaar.
Dit mag vir ander baie vervelig klink. Vir my is dit egter soos manna uit die hemel. Geen ver paaie om te ry nie
Dis wat elkeen so uniek en anders maak. Ons denkwyses is deel van ons persoonlikheid.
Ja dis waar regtig. Wel soort van. Hy het in my tuisdorp opgetree met sy nuwe vertoning en Sweetie
Nie net van omstandighede en die publiek nie maar ook van familie. Vreugdes is daar ook.
Ons lewe in seisoene in ons tyd op aarde en net soos die weer seisoene is elke lewens seisoen spesiaal
Bly in jou baan en dis wat jy doen. Tog word jy alewig beskuldig en betrek by dramas waarmee jy niks te doen het nie.