Vrouens wat doen ons aan mekaar?
Hoekom is daar vrouens wat so self vernietigend optree? Hoekom mekaar vernietig?
Hoekom is daar vrouens wat so self vernietigend optree? Hoekom mekaar vernietig?
Nie almal hou daarvan om lang boeke te lees nie. Soms is daar ook net nie tyd nie.
Skaal af, vat dinge rustiger, doen goed waarvan jy hou, doen nuwe dinge maar moenie net op jou alie sit nie.
Benewens lees soek mens iets anders om te kyk op die kassie wat nie swaar is nie.