Naguil koerant uitgawe 10 van 2021

Welkom by Die naguil uitgawe 10 van 2021. Aangebied deur ons gunsteling naguil Bertie op die tak op die boom vanuit die woud. Ons probeer ons bes om interessante brokkies te kry wat nie agter ‘n betaalmuur skuil en waartoe almal nie toegang het nie. […]

Read more

Amandaskrywer nuusbrief uitgawe 9 van 2021

Amanda verwelkom jou ‘n Hartlike welkom aan elkeen van julle. Amandaskrywer nuusbrief uitgawe 9 van 2021 beskikbaar op die webblad vir al die lesers. Die groot wag is verby. Vir julle om te geniet. Nuutste inskrywing Loop die pad saam met my met my nuutste […]

Read more

‘n Dag in my lewe

‘n Dag in my lewe as Skrywer, Ouma, tuinier, leser en kunstenaar is dalk nie so opwindend soos die van glanspersoonlikhede nie en tog verruil ek dit vir niks nie. Die vyftigs Ek was ‘n verskrikte onseker mens in my 20’s, ‘n gestresde band enkel […]

Read more

Die Naguil mini koerant uitgawe 9

Welkom by Die naguil mini koerant uitgawe 9 van 2021. Aangebied deur Bertie. Ons probeer ons bes om interessante brokkies te kry wat nie agter ‘n betaalmuur skuil en waartoe almal nie toegang het nie. Die hele idee van die Naguil is dat ons dinge […]

Read more

Amandaskrywer nuusbrief uitgawe 8

Amanda verwelkom jou ‘n Hartlike welkom aan elkeen van julle en geniet Amandaskrywer Nuusbrief 8 van 2021. Ek vra verskoning vir die onderbreking in kommunikasie weens persoonlike noodsaaklikhede waarna omgesien moes word. Ek is egter terug agter die rekenaar en volstoom aan die gang. Dankie […]

Read more

Amanda Skrywer is now on Facebook and Goodreads