Ek is verslaaf
Ek kan myself nie help nie. Altyd plek vir nog ‘n boek. Nuut of tweede hands. Bekende en onbekende skrywers.
Ek kan myself nie help nie. Altyd plek vir nog ‘n boek. Nuut of tweede hands. Bekende en onbekende skrywers.
Maak seker voor jy die knoop deurhaak. Deesdae is dinge anders
Kersfees bak en brou is my gunsteling tyd van die jaar. Dis wanneer ek my koekblikke vol maak met tuisgebakte koekies.
My stryd met digitale goeters wat nie altyd beter is as die goed wat fisies met die hand gedoen is nie. Ai tog
En dis nie net die Bybel wat dit voorskryf nie. Geen mens is gemaak om dag en nag onbepaald te werk nie
Daar is niks op die gewone televisie om te kyk nie en satteliet televisie is onbekostigbaar.
Vergeet digitale nota boeke. Pen en papier is geensins outyds nie. Dis by verre die mees betroubaarste.
Is die mensdom beter of slegter daaraan toe? Dis 80 jaar na WW2 die mensdom geskok het.
Wanneer krisisse jou lewe oorheers kan dit jou geestelik en fisies siek maak.
Another week of highlights from the Internet and daily newspapers. News and entertainment