6 Ou Afrikaanse flieks
6 ou afrikaanse flieks wat ons steeds na aan die hart lê en wat ons nie omgee om weer en weer te kyk nie. Propvol nostalgie
6 ou afrikaanse flieks wat ons steeds na aan die hart lê en wat ons nie omgee om weer en weer te kyk nie. Propvol nostalgie
Afrikaanse televisie. Onthou jy nog die skatkis van Afrikaanse programme op televisie? Sommiges was oorgeklank.
The Cosby show, 7th heaven, Roseanne, That 70s show is sommige van die reekse.
Daar is niks op die gewone televisie om te kyk nie en satteliet televisie is onbekostigbaar.
Net soos lirieke kan gedigte jou ook aanraak. Ons het van die mooiste gedigte in Afrikaans en ons moet hulle koester.
Meer spesifiek klassieke musiek en teater opvoerings. Mense dra nie meer aandklere nie
Soms het ons bemoediging nodig. Vandag wil ek julle bemoedig met 3 liedjies. Vind vrede in jou gemoed
Dit is nie waar nie dink ek so by myself. Ek kan om die dood nie teken nie
Met die aankoms van realiteits reekse op televisie was mense vasgenael voor die kassie om te sien hoe bekendes en onbekendes leef.
Daar was baie reekse op TV wat uit ander lande oorgeklank is vir die Afrikaanse mark.