Smokie ruk en rol voort
Smokie ruk en rol voort. Hierdie maats van skool het Internasionaal bekend geraak met hulle treffer Living next door to Alice.
Smokie ruk en rol voort. Hierdie maats van skool het Internasionaal bekend geraak met hulle treffer Living next door to Alice.
Cliff Richard op Nuweland in 1998 was my eerste interationale konsert in ‘n groot stadion en wat ‘n belewenis.
Barbara Johnson was ‘n skrywer en Ma van 4 seuns. Agter malvas en ‘n glimlag het sy ons laat lag ten spyte van haar eie seer.
Country musiek in Suid Afrika was vir jare baie gewild met sangers soos Bobby Angel, Barbara Ray, Clive Bruce. Lance James en kan ons ooit vir Cora Marie vergeet? En toe kwyn dit weg. Sommer netso. Wel nie heeltemal nie. Die partytjie musiek het dit […]
Bekendes se waardering vir hulle aanhangers is belangrik. Hulle kan ‘n bekende maak of breek so dis beter om goeie verhoudings te handhaaf Hiervan hou bekendes Dit mag onbelangrik lyk maar as jy die leer na sukses wil klim is daar goeie en slegte dinge. […]