Silence is my friend
Silence is my friend. It gives me comfort in times of sorrow and also joy. It rejuvenates me.
Silence is my friend. It gives me comfort in times of sorrow and also joy. It rejuvenates me.
Totsiens Ma. Ons het geweet die dag sou een of ander tyd aanbreek en tog het dit skielik en onverwags gekom.
Ek bring hulde aan die kosskrywers wat ons leer kook en bak het. Wat sou ons tog sonder hulle gedoen het?
Nie dat dit regtig saak maak nie want dis my lewe en ek hou van ‘n vervelige lewe.
Helen Steiner Rice, often referred to as the “poet laureate of inspirational verse”, was born to Anna and John Steiner of Lorain, Ohio.
Sedert 1996 is dit wettig om jou kinders tuis te onderrig. Voor 1996 was dit onwettig
Mense wat verneuk met bordspeletjies het ‘n lae selfbeeld en doen dit om goed te voel oor hulleself volgens navorsing
Wanneer bekommernis nie beheer word nie raak liggaam siel en gees siek.
Is jou kuier mense al terug huis toe? Praat almal nog met mekaar? Die nuwe jaar het so pas begin. Welkom
Drome en doelwitte vir die jaar wat uitstrek voor ons. Ek maak lankal nie meer vae voornemens nie.