Geen applous en leë stoele

Jare gelede het Rina Hugo eenslag gesê dat sy die lekkerste werk op aarde het want daar word vir haar hande geklap na elke liedjie en vertoning. Die virus het egter geen applous en leë stoele tot gevolg. EN AKSIE Mense in die vermaaklikheidswêreld is […]

Read more

Seerowers hou my besig

Sondae is ek net rustig tuis en lees of kyk ‘n fliek. Die keuse het vandag op Pirates of the Carribean Curse of the black pearl geval. Seerowers hou my besig- rerig Seerower flieks en boeke het so ‘n fassinerende uitwerking op my. Dit neem […]

Read more

Die wonder van lees

O die wonder van lees. Amanda hou van lees en dis lekker! Ek is absoluut dol daaroor om te lees en ook te skryf natuurlik. Dis my twee gunsteling stok perdjies. Dit verskaf my ure se genot. Lees het ontvlugting gebied in die tiener jare […]

Read more

Die genade van skryf

Ek dink ek is met ‘n pen in een hand en ‘n papier in die ander hand gebore. Ek was nog klein en in die laer skool toe ek ywerig begin skryf het. Op skool het ek treffer opstelle geskryf alhoewel my handskrif veel te […]

Read more

Amandaskrywer Nuusbrief 29 Julie 2020

Amandaskrywer Nuusbrief 29 Julie 2020 nou ook beskikbaar op die webblad vir almal om te lees en te geniet. ‘n nuwe begin. Die grendeltyd en virus is steeds met ons, dus is ek meestal by die huis besig met huis opknapwerk, bottel en bêre probeer […]

Read more

Amanda Skrywer is now on Facebook and Goodreads