Ek kan nie genoeg dankie sê
Ek kan nie genoeg dankie sê vir al die genade wat God aan my betoon nie. Elke dag is daar iets waarvoor ek kan dankie sê
Ek kan nie genoeg dankie sê vir al die genade wat God aan my betoon nie. Elke dag is daar iets waarvoor ek kan dankie sê
Leef met dankbaarheid Die dag toe ek begin het om te leef met dankbaarheid was die dag toe dinge vir my begin verander en verbeter het. Dit klink aanvanklik soos ‘n dom idee maar waneer jy meer begin fokus op dankbaarheid en daarmee saam die […]
Dwarsdeur my lewe was Kersfees nog altyd spesiaal in ons familie.
JY IS ‘N SLAGOFFER OF BESTUURDER VAN JOU LEWE Die keuse is joune. Dis reg ja dis jou keuse hoe jy die lewe wil hanteer.Vir baie lank het ons (en dit sluit my beslis in) geglo dit wat met ons in ons lewe gebeur is […]
Dis heerlike lente (in Suid Afrika) die winter is verby, weer nodig die velde vir jou en vir my Heerlike Lente Die bogenoemde liedjie is diep geworteld in my siel. 1 September het net ‘n ander klank, ‘n optimisme, ‘n verwagting en hoop. Hoop vir […]