Kyk mooi na jouself
Jy is dit aan jouself verskuldig. Moenie verwag dat ander jou beste belange op die hart sal dra nie.
Jy is dit aan jouself verskuldig. Moenie verwag dat ander jou beste belange op die hart sal dra nie.
Full of excitement and energy. New beginnings. Hope for a better year and life. January feels different.
Dis baie anders as ons Suid Afrikaanse winters. Terwyl sneeu by ons ‘n aardigheid is,is dit by hulle alledaags.
‘n Onlangse program oor treine in Suid Afrika het my laat wonder of mens nog langpad treine kan ry.
Wanneer jy jou lewe onder oë neem en veranderings aanbring vir ‘n nuwe fase in jou lewe?
Choose to be grateful and be a happier person. Instead of focusing on everything you do not have, start focusing on what you do have.
Silence is my friend. It gives me comfort in times of sorrow and also joy. It rejuvenates me.
Totsiens Ma. Ons het geweet die dag sou een of ander tyd aanbreek en tog het dit skielik en onverwags gekom.
Ek bring hulde aan die kosskrywers wat ons leer kook en bak het. Wat sou ons tog sonder hulle gedoen het?
Nie dat dit regtig saak maak nie want dis my lewe en ek hou van ‘n vervelige lewe.