Kaap van storms is besig

0
(0)

How useful was this post?

Click on a star to rate it!

Average rating 0 / 5. Vote count: 0

No votes so far! Be the first to rate this post.

We are sorry that this post was not useful for you!

Let us improve this post!

Tell us how we can improve this post?

Kaap van storms is besig hierdie winter. Al wat nou nog kort is sneeu en tornado’s. Die Kaap van storms doen sy naam gestand hierdie jaar.

Die winter het vroeg sy intrek geneem terwyl dit eintlik nog herfs was. Nie dat ek kla nie. Terwyl ek bedlêend was nadat ek my rug gebreek het, het dit my soos ‘n handskoen gepas. Baie gemakliker met ‘n rug stut in koue as in warm weer.

Kaap van storms

Die eerste storm het bestaan uit reën vir ‘n hele week lank. Dis nie noodwendig ongekend in die Wes – Kaap nie.Dit is immers ‘n winter reënval streek. Terwyl daar harde buie reën geval het, was dit meestal matig. Damme was onder 50% met die eerste druppels so die reën was meer as welkom na maande van hitte en droogte.Die grond was sag en deurdrenk van die water.

Opruiming het skaars begin toe tref die tweede storm die Wes-Kaap.

Wind – storm sterkte wind het ons getref en mense in hulle huise vasgekeer. Besighede is gesluit. Mense was te bang om dit buite te waag. Die wind het groot reuse bome wat al jare gestaan het ontwortel. Paaie is versper, dakke is afgewaai en in die plakkers kampe is strukture weggewaai. Die vorige reën storm het die grond sag en die boomwortels onstabiel gelaat.

Nog reën het gevolg

Nog was het einde niet. Harde reën het geval. Paaie het ingeval. Huise en motors is weggespoel. Te veel mense het alles verloor in die 3 opeenvolgende storms. So iets is nog nie beleef nie. Drie storms in ‘n maand!

Terwyl opruiming en herbou nog aan die gang is vertel die slim mense by die weerstasie ons dat hierdie winter reën nog nie verby is nie. Hopenlik nie weer so baie en so erg nie. Dankbaar vir God en al die nood werkers wat so hard werk om almal veilig te hou.

Explore/Kuier verder

  • Join me on Facebook and let’s get talking.
  • Everything books and writers. Visit me on Goodreads.
  • Kosreise met resepte en kos stories – Food travel with recipes and stories about food
  • Stories – reis stories, trein stories, kos stories, polisie stories, kombuis stories
  • In-depth investigations – In-diepte ondersoeke.
  • Teetyd kuiers – Teatime chats – Light hearted chats
  • Begin jou eie webblad met WordPress – start your own website
  • We also publish original articles, stories and opinions in English

How useful was this post?

Click on a star to rate it!

Average rating 0 / 5. Vote count: 0

No votes so far! Be the first to rate this post.

We are sorry that this post was not useful for you!

Let us improve this post!

Tell us how we can improve this post?


Discover more from Amanda Skrywer

Subscribe to get the latest posts sent to your email.

Leave a comment

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

Discover more from Amanda Skrywer

Subscribe now to keep reading and get access to the full archive.

Continue reading

Amanda Skrywer is now on Facebook and Goodreads