Louw Wessels – onderhoud

Dit was die jaar 2006 en ek was ‘n joernalis vir ‘n plaaslike koerant. Ek is gestuur na die plaaslike Skou om die onderhoud met Louw te doen. Daar aangekom was ek verras met hierdie man se talent. Hieronder volg die volledige onderhoud. Geniet dit! […]

Read more

Uit die binneland – Dana Snyman

Onder die Top 10 van die mees geleeste artikels van Amandaskrywer vir 2020 Uit die binneland – my opinie Uit die binneland is ‘n slapband 144 bladsye boek wat bestaan uit kort staaltjies uit Dana Snyman se lewe. Die boek is uitgegee deur Human en […]

Read more

Tallie se storie

Opinie OMTRENT DIE BOEK TALLIE SE STORIE Tallie se storie handel oor die ware verhaal van Carol Langenhoven wie se man sy goed betaalde werk kwyt is na afleggings. Sy neem die leser deur die trauma van afleggings en hoe dit die broodwinner en sy […]

Read more

Ena Murray – koningin van harte

MY KENNISMAKING MET DIE ENA MURRAY STORIES Ek was ‘n jong tiener meisie toe ek die eerste keer ‘n boek van Ena Murray gelees het. ‘n Vriendin van my het vir my “Seile op die Horison” in die Letterkunde klas gegee. Ek kon dit leen […]

Read more

So jy dink jy wil ‘n stêr wees

So jy dink jy wil ‘n ster wees is die biografie van Musiek promotor Louis van Wyk. Dis geskryf deur Carel F. Cronjè, is in slapband en beslaan 215 bladsye met ‘n ekstra 23 bladsye oor die opspraak wekkende seksuele teistering hofsaak. Steve Hofmeyr Louis […]

Read more