Kosbare minute met God
Kosbare minute met God in die besige tye. Soms voel dit of daar nie genoeg tyd in die dag is vir alles wat moet gedoen word nie.
Kosbare minute met God in die besige tye. Soms voel dit of daar nie genoeg tyd in die dag is vir alles wat moet gedoen word nie.
Gedoop in die kerk, Sondag oggend en aand kerk toe gegaan, Kinderkrans en Sondagskool bygewoon. Moet ons kerk toe gaan?
5 Bybel verse vir bemoediging wanneer jy voel na opgee. Hierdie bybel verse sal jou dra wanneer jy voel niemand gee om nie. Job 42 vers 10 En die HERE het die lot van Job verander toe hy vir sy vriende gebid het; en die […]
Geloof is ‘n werkwoord. Dis moeiliker om te glo in iets en iemand wat ons nie kan sien nie. Soos baie van julle het ek ook groot geword in ‘n Christelike huis waar ons elke aand huis godsdiens gehou het en Sondae kerk toe gegaan […]