Lekker eet lei tot Kos reise
Lekker eet lei tot Kos reise. Tydens my grootword jare was daar nie ’n vreeslike verskeidenheid eetgoed nie.
Lekker eet lei tot Kos reise. Tydens my grootword jare was daar nie ’n vreeslike verskeidenheid eetgoed nie.
Kerk is die anker van baie mense se lewens – myne ook. Gedoop, sondagskool, gekatiseer, getroud in die kerk en so gaan dit steeds aan.
Eet is meer as kos – dis ’n reis.
Ek ontmoet Sushi. My eerste kennismaking met Sushi was onverwags. Ek het grootgeword met rys, vleis, aartappels, groente, vrugte en brood.
Die kwessie van name is ‘n netelige okkasie. In die ou jare was dit relatief maklik en ietwat vervelig.
Daar is soveel ellende rondom ons en soms kan dit voel of dit mens wil oorweldig. Oorlog en persoonlike krisisse