So ry die trein
So ry die trein deur die herinneringe van my kinderjare. My Pa was ’n treindrywer van beroep en een van die voordele van sy beroep was dat ons hele gesin gratis kon treinry.