Vreemde wette in Suid Afrika
Vreemde wette in Suid-Afrika sowaar as wat padda panel dra. Ek het met die vreemde wette te doen gehad toe ek nog ’n jong konstabel was.
Vreemde wette in Suid-Afrika sowaar as wat padda panel dra. Ek het met die vreemde wette te doen gehad toe ek nog ’n jong konstabel was.
Jy is goed genoeg vir God. Dit maak nie saak wat mense van jou sê of hoeveel kere jy al foute begaan het nie. God het jou na Sy hand geskape.
Die Naguil koerant verskyn maandeliks en is propvol stories. Skop jou skoene uit, sit agteroor en geniet dit