Sosiale media ja of nee

Daar is heelwat sosiale media tipes maar vir nou gaan ek fokus op Facebook, Instagram, Twitter, LinkedIN en YouTube. VOOR SOSIALE MEDIA Ek het in die jaar 2000 by die Internet gemeenskap aangesluit en ‘n wonder wêreld het vir my oopgegaan. Daar was aanhanger klubs […]

Read more

Rugby wêreld beker 2019

Ek kyk nou nie juis elke rugby wedstryd nie en ek het ook nie DSTV nie maar vandag het ook ek die eindstryd tussen Suid Afrika en Engeland gekyk. Wêreld beker 2019 Dit het glad nie goed vir Suid Afrika begin nie met die wat […]

Read more

Amanda Skrywer is now on Facebook and Goodreads