Reis binne Suid Afrika

0
(0)

Reis binne Suid Afrika

Reis binne Suid Afrika. Suid Afrika het so ‘n ryk geskiedenis waarvan baie al vergete is. Dis binne elkeen se bereik met of sonder geld. Jy kan fisies of digitaal reis. Selfs binne jou eie dorp en distrik. Ontgin en ontdek hierdie kosbare juwele.

Ontdek jou omgewing se geskiedenis

Elke streek het ‘n “historical society” waar jy teen ‘n minimale jaarlikse fooi kan aansluit en leer van die geskiedenis van jou omgewing. Terwyl daar uitstappies na historiese plekke is wat jy kan bywoon kan jy ook net die lesings bywoon indien jy so sou verkies. Dit gaan oor baie meer as konflik tussen mense. So kan jy leer oor die geskiedenis van jou omgewing soos hoe en wie die dorp ontwerp het, die geskiedenis van die ou geboue en nog meer.

Reis deur YouTube

Nie almal van ons het die finansies om deur die land te reis nie. Niks keer jou egter om vanaf jou sitkamer bank te reis nie. Daar is mense op YouTube wat wys hoe dit in die res van die land lyk en vir ons al die besienswaardighede op die skerm wys. Dit kos niks behalwe wifi nie en is ‘n gemaklike manier van reis. Een so ‘n Reis YouTuber het in 2020 begin tydens COVID.

Ontmoet AI Prodgers

Sy voorletters dui nie op kunsmatige intelligensie nie – dis werklik sy voorletters. Hy is gevestig in die Gauteng omgewing en neem ons op ‘n verskeidenheid reise deur die streek. Hy het die storie van Chappies in een van sy video’s vertel. In ‘n ander reis het hy vir ons op ‘n spookreis geneem. Hy het selfs oor Poskantore van toeka se muur versierings vertel. Sy reise is opwindend en insiggewend. Te lekker.

Reis verder

  • Die Naguil is ‘n gratis aanlyn koerant wat maandeliks op die webblad verskyn.
  • Kosreise met resepte en kos stories
  • Stories – reis stories, trein stories, kos stories, polisie stories, kombuis stories
  • Bou jou eie webblad met WordPress
  • We also publish original articles, stories and opinions in English

How useful was this post?

Click on a star to rate it!

Average rating 0 / 5. Vote count: 0

No votes so far! Be the first to rate this post.

We are sorry that this post was not useful for you!

Let us improve this post!

Tell us how we can improve this post?


Discover more from Amanda Skrywer

Subscribe to get the latest posts sent to your email.

Leave a comment

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

Discover more from Amanda Skrywer

Subscribe now to keep reading and get access to the full archive.

Continue reading

Amanda Skrywer is now on Facebook and Goodreads