Goeie vriende is skaars
Ware vriende wat deur dik en dun by jou sal staan. Jy kan baie mense ken. Almal is egter nie vriende nie.
Ware vriende wat deur dik en dun by jou sal staan. Jy kan baie mense ken. Almal is egter nie vriende nie.
Te oud om te reis. Watter ouderdom is ons te oud om op reis te gaan? Ek praat nie van reis na ‘n naburige dorp nie.
Onthou jy die tyd voor die Internet? Maak jou oë toe en dink wat het ons gedoen voor die Internet ons lewens oorgeneem het.
Selfone in geselskap is ‘n euwel van die 21ste eeu wat byeenkomste oorheers en ontwrig.
Soms druk die lewe erg en het ons net ‘n opbouende woord of twee nodig om weer ons kop op te lig en aan te gaan.
Suid Afrika het so ‘n ryk geskiedenis waarvan baie al vergete is. Dis binne elkeen se bereik met of sonder geld.
Gesondheid na 50 word moeiliker soos ons ouer word. Die bene is nie meer so beweeglik nie, ons staan moeiliker op
Omarm alleen tyd en word vreesloos. Mens hoef nie bang of angstig te wees om tyd met jouself te spandeer nie.
Video’s veral kort video’s is oorheersend en so ook stromings TV. Niemand hoef meer te dink of lees nie.