Dinge wat my bybly

0
(0)

Dinge wat my bybly

Dinge wat my bybly uit my tyd as Polisie vrou in die 1980’s en 1990’s. Ek was jonk, naïef en onervare met die aanvang van my Polisie loopbaan. Na my uittrede uit die Mag was ek self versekerd en gedrewe. Trots met sterk waardes. Daar was dinge wat die Polisie my geleer het wat ek nooit sal vergeet nie.

  • Jou kollega moet weet hy kan op jou vertrou in elke situasie – veral wanneer gevaar dreig
  • Lojaliteit aan jou land en sy mense
  • Onderskeid tussen reg en verkeerd
  • Pligsbesef, stiptelikheid en vasbyt
  • Dienslewering is meer werd as al die geld in die wêreld
  • Neem in en luister aandagtig na ander meer ervare mense se waarskuwings
  • Die dun blou lyn – jy bly getrou aan jou eed en praat nie uit oor dinge wat in die Polisie gebeur nie.

Dinge wat my bybly

  • Jy kan jou lig laat skyn in elke situasie
  • Mense respekteer ander met sterk waardes selfs al het hulleself geen waarde sisteem nie
  • Daar was Polisie lede wat hierdie jong Polisie vrou beskerm en gewaarsku het wanneer daar ander was wat haar in versoekings wou lei en ook wanneer gevaar gedreig het.
  • Doen altyd jou beste selfs al lyk dit of niemand omgee nie
  • Ek was in die Polisie tydens die bankrower en voormalige Polisie Kaptein Andre Stander se ontsnapping. Alhoewel daar Polisie manne was wat die gesig weggedraai het van sy misdade af was daar ook ander hulle sterk teen die misdade uitgespreek het en sterk kritiek moes verduur.

Reis verder

  • Die Naguil is ‘n gratis aanlyn koerant wat maandeliks op die webblad verskyn.
  • Kosreise met resepte en kos stories
  • Stories – reis stories, trein stories, kos stories, polisie stories, kombuis stories
  • Bou jou eie webblad met WordPress
  • We also publish original articles, stories and opinions in English

How useful was this post?

Click on a star to rate it!

Average rating 0 / 5. Vote count: 0

No votes so far! Be the first to rate this post.

We are sorry that this post was not useful for you!

Let us improve this post!

Tell us how we can improve this post?


Discover more from Amanda Skrywer

Subscribe to get the latest posts sent to your email.

Leave a comment

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

Discover more from Amanda Skrywer

Subscribe now to keep reading and get access to the full archive.

Continue reading

Amanda Skrywer is now on Facebook and Goodreads