Te oud om te reis
Te oud om te reis. Watter ouderdom is ons te oud om op reis te gaan? Ek praat nie van reis na ‘n naburige dorp nie.
Te oud om te reis. Watter ouderdom is ons te oud om op reis te gaan? Ek praat nie van reis na ‘n naburige dorp nie.
Suid Afrika het so ‘n ryk geskiedenis waarvan baie al vergete is. Dis binne elkeen se bereik met of sonder geld.
Dis nie my woorde nie. Dis die plaaslike mense van Spanje, Italie, China wat moeg is vir toeriste
Dit mag vir ander baie vervelig klink. Vir my is dit egter soos manna uit die hemel. Geen ver paaie om te ry nie
Ontdek nuwe reuke, smake, lande en kuier ook in ons eie sonnige Suid-Afrika.
Reis met kleinkinders is anders as in die tye toe ek ’n kind was. Ons het meestal per trein gereis.
Eet is meer as kos – dis ’n reis.