Amerika se winters

0
(0)

How useful was this post?

Click on a star to rate it!

Average rating 0 / 5. Vote count: 0

No votes so far! Be the first to rate this post.

We are sorry that this post was not useful for you!

Let us improve this post!

Tell us how we can improve this post?

Amerika se winters

Amerika se winters. Dis baie anders as ons Suid Afrikaanse winters. Terwyl sneeu by ons ‘n aardigheid is,is dit by hulle alledaags. Winter in Amerika begin om en by Kersfees met die eerste sneeu. Dit is prentjie mooi – ‘n sprokies wêreld.

Ek kyk nou die dag ‘n program oor winter in Amerika en dit kan gevaarlik raak

  • Jou motor se bande moet vervang word met sneeu bande.
  • Sneeu storms kan dae en selfs weke duur waartydens mense huis gebonde is.
  • Paaie kan gevaarlik wees weens die sneeu.
  • Huise moet toegerus wees met verwarming anders kan mense verkluim.
  • Deure en vensters sneeu toe wat mense kan verhoed om in en uit te gaan.

Skielik lyk ons winters glad nie so koud nie

Meeste van die tyd is ons winters koud en selfs gematig met slegs sekere dorpe wat yskoud raak en selfs sneeu kry. Sneeu in Suid Afrika is vir meeste van ons ‘n rare gebeurtenis. Ons het nie sneeu bande vir ons motors of sneeu skoene nie. Sneeu storms is ongekend.

Ek beny die Amerikaners met hulle wit Kersfeeste en sneeu winters. (ek is ‘n winter mens). Die nadeel van spierwit winters is egter wat agterna kom wanneer die sneeu begin smelt. Modder en plasse gesmelte sneeu wat weke kan duur. Diere se modder pote in die huis. Die modder na die sneeu is iets waaroor die Amerikaners ook klagtes het. So wie van ons is die beste af in die winter?

Explore/Kuier verder

  • Kosreise met resepte en kos stories – Food travel with recipes and stories about food
  • Die Naguil is ‘n gratis aanlyn koerant wat maandeliks op die webblad verskyn. – Online newspaper
  • Stories – reis stories, trein stories, kos stories, polisie stories, kombuis stories
  • In-depth investigations – In-diepte ondersoeke.
  • Teetyd kuiers – Teatime chats – Light hearted chats
  • Begin jou eie webblad met WordPress – start your own website
  • We also publish original articles, stories and opinions in English

How useful was this post?

Click on a star to rate it!

Average rating 0 / 5. Vote count: 0

No votes so far! Be the first to rate this post.

We are sorry that this post was not useful for you!

Let us improve this post!

Tell us how we can improve this post?


Discover more from Amanda Skrywer

Subscribe to get the latest posts sent to your email.

Leave a comment

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

Discover more from Amanda Skrywer

Subscribe now to keep reading and get access to the full archive.

Continue reading

Amanda Skrywer is now on Facebook and Goodreads