Mense dink verskillend

Mense dink verskillend
Mense dink verskillend oor dieselfde goed. Dis wat elkeen so uniek en anders maak. Ons denkwyses is deel van ons persoonlikheid. Verskillende denkwyses is nie noodwendig verkeerd nie. Dis net anders.
If it’s a penny for your thoughts and you put in your two cents worth, then someone, somewhere is making a penny. Steven Wright
Tien mense kan dieselfde ding ervaar en verskillend daaroor dink en optree
Neem byvoorbeeld die afsterf van ‘n geliefde. Die een persoon voel hy/sy moet hard werk en glad nie uiting gee aan gevoelens nie terwyl ‘n ander weer in die bed klim en net heeltyd huil. Die een is nie reg en die ander verkeerd nie. Elkeen hanteer traumas anders.
It takes but one positive thought when given a chance to survive and thrive to overpower an entire army of negative thoughts. Robert H. Schuller
Net so lees mense dieselfde Bybelvers en vertolk dit verskillend. Sommige mense se selfbeeld is so positief dat hulle selfs beledigings as komplimente beskou. Ander weer neem dinge baie persoonlik op en voel alles en almal is teen hulle terwyl ander weer elke woord, komma en punt annaliseer en ondersoek.
Everything that’s created comes out of silence. Your thoughts emerge from the nothingness of silence. Your words come out of this void. Your very essence emerged from emptiness. All creativity requires some stillness. Wayne Dyer
Explore/Kuier verder
- Kosreise met resepte en kos stories – Food travel with recipes and stories about food
- Die Naguil is ‘n gratis aanlyn koerant wat maandeliks op die webblad verskyn. – Online newspaper
- Stories – reis stories, trein stories, kos stories, polisie stories, kombuis stories
- In-depth investigations – In-diepte ondersoeke.
- Teetyd kuiers – Teatime chats – Light hearted chats
- Begin jou eie webblad met WordPress – start your own website
- We also publish original articles, stories and opinions in English
Discover more from Amanda Skrywer
Subscribe to get the latest posts sent to your email.

Leave a comment