Moenie moed opgee nie

Moenie moed opgee nie
Moenie moed opgee nie. Daar is altyd ‘n oplossing vir alke probleem. Soms lyk dinge pik donker rondom ons. Soek die lig al is dit net ‘n dowwe liggie in die verte.
“There are five important things for living a successful and fulfilling life: never stop dreaming, never stop believing, never give up, never stop trying, and never stop learning.” ― Roy Bennett
Daar is die ware verhaal van ‘n jong man wat alleen in die berge gaan stap het en verdwaal het in mistige weer. Sy selfoon het nie sein gehad nie. Hy het besluit om in die mis terug te stap na sy motor toe. Hy het geloop en geloop vir wat soos ure gevoel het. Die mis het al dikker geword en angs het oor hom gekom. Hy het gaan sit en ‘n afskeids brief aan sy Ma geskryf waarin hy haar meegedeel het dat hy nie weet waar sy motor is nie en dat hy nou net daar gaan sit en wag vir die oggend.
Dit het begin reën en met die mis het ook die donkerte hom omsingel. Die volgende oggend het ‘n paartjie op hom afgekom. Hy was reeds dood. Reg langs sy motor. Indien hy nog ‘n tree vorentoe gegee het sou hy oorleef het.
“No. Don’t give up hope just yet. It’s the last thing to go. When you have lost hope, you have lost everything. And when you think all is lost, when all is dire and bleak, there is always hope.”
― Pittacus Lore, I Am Number Four
Explore/Kuier verder
- Kosreise met resepte en kos stories – Food travel with recipes and stories about food
- Die Naguil is ‘n gratis aanlyn koerant wat maandeliks op die webblad verskyn. – Online newspaper
- Stories – reis stories, trein stories, kos stories, polisie stories, kombuis stories
- In-depth investigations – In-diepte ondersoeke.
- Teetyd kuiers – Teatime chats – Light hearted chats
- Begin jou eie webblad met WordPress – start your own website
- We also publish original articles, stories and opinions in English
Discover more from Amanda Skrywer
Subscribe to get the latest posts sent to your email.

Leave a comment