6 Ou Afrikaanse flieks

0
(0)

How useful was this post?

Click on a star to rate it!

Average rating 0 / 5. Vote count: 0

No votes so far! Be the first to rate this post.

We are sorry that this post was not useful for you!

Let us improve this post!

Tell us how we can improve this post?

6 ou afrikaanse flieks

6 ou Afrikaanse flieks wat ons steeds na aan die hart lê en wat ons nie omgee om weer en weer te kyk nie. Propvol nostalgie. Die ou Afrikaanse flieks is in ‘n liga van hulle eie. Tydloos. Daar is baie. Ons staan egter stil by 6 ou Afrikaanse flieks. In geen spesifieke volgorde.

Kimberley Jim

Kimberley Jim is ‘n Afrikaanse musiek komedie wat in 1963 vrygestel is.[ Vervaardig deur Jamie Uys. Twee Amerikaanse swendelaars arriveer en verkul én vermaak terselfdertyd die plaaslike inwoners. Die sanger Jim Reeves speel ‘n hoofrol in die fliek. Raar maar waar.

Môre, môre

Môre, Môre is ‘n Afrikaanse rolprent wat in 1973 vervaardig is. Dié fliek is gegrond op Jan Scholtz se gelyknamige radio vervolgverhaal. Elmo de Witt was die regisseur en Jan Scholtz het die draaiboek geskryf. Hans Strydom speel ‘n onderwyser en Sybel Coetzee ‘n student wat verlief raak.

Snip en Rissiepit

Snip en Rissiepit is ‘in 1973 vrygestel is. Die regisseur was Elmo de Witt. Die hoofrolle word deur Rod Alexander as die snip en Rika Sennett as die rissiepit vertolk. Dis ‘n pragtige liefdes verhaal.

Tant Ralie se losieshuis

Tant Ralie se Losieshuis is ’n Afrikaanse komedie wat in 1974 deur Kavalier Films uitgereik is. Dirk de Villiers was die regisseur. Wena Naude skitter in hierdie fliek en mens lag onophoudelik. Skreeu snaaks

Die winter van 14 Julie

Die Winter van 14 Julie is ‘n Afrikaanse drama wat in 1977 vrygestel is. Hierdie rolprent handel oor ‘n jong Lugmag dienspligtige wat verlief raak op sy beste vriend se suster. Verbode liefde wat uitloop op ‘n swangerskap. Spanningsvol en meelewend. Wie kan die herontmoeting op die stoep se trappies vergeet?

Diamant en die dief

Diamant en die Dief is ‘n Afrikaanse rolprent wat op 28 Junie 1978 in Suid-Afrika vrygestel is. Die skrywer en regisseur was Jan Scholtz. Akteurs Hans Strydom, Sybel Coetzee en Bill Curry speel die hoofrolle. Komies van begin tot einde.

Explore / Reis verder

  • Kosreise met resepte en kos stories – Food travel with recipes and stories about food
  • Die Naguil is ‘n gratis aanlyn koerant wat maandeliks op die webblad verskyn. – Online newspaper
  • Stories – reis stories, trein stories, kos stories, polisie stories, kombuis stories
  • In-depth investigations – In-diepte ondersoeke.
  • Teetyd kuiers – Teatime chats – Light hearted chats
  • Begin jou eie webblad met WordPress – start your own website
  • We also publish original articles, stories and opinions in English

How useful was this post?

Click on a star to rate it!

Average rating 0 / 5. Vote count: 0

No votes so far! Be the first to rate this post.

We are sorry that this post was not useful for you!

Let us improve this post!

Tell us how we can improve this post?


Discover more from Amanda Skrywer

Subscribe to get the latest posts sent to your email.

Leave a comment

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

Discover more from Amanda Skrywer

Subscribe now to keep reading and get access to the full archive.

Continue reading

Amanda Skrywer is now on Facebook and Goodreads