Reis binne Suid Afrika
Suid Afrika het so ‘n ryk geskiedenis waarvan baie al vergete is. Dis binne elkeen se bereik met of sonder geld.
Suid Afrika het so ‘n ryk geskiedenis waarvan baie al vergete is. Dis binne elkeen se bereik met of sonder geld.
Gesondheid na 50 word moeiliker soos ons ouer word. Die bene is nie meer so beweeglik nie, ons staan moeiliker op
Omarm alleen tyd en word vreesloos. Mens hoef nie bang of angstig te wees om tyd met jouself te spandeer nie.
Video’s veral kort video’s is oorheersend en so ook stromings TV. Niemand hoef meer te dink of lees nie.