6 Ou Afrikaanse flieks
6 ou afrikaanse flieks wat ons steeds na aan die hart lê en wat ons nie omgee om weer en weer te kyk nie. Propvol nostalgie
6 ou afrikaanse flieks wat ons steeds na aan die hart lê en wat ons nie omgee om weer en weer te kyk nie. Propvol nostalgie
Voor lewendige kerke die lig gesien het was kerke eerbiedige plekke vir aanbidding totdat konsert en kerk mekaar ontmoet het.
Hou jou huis privaat. Wees uitsoekerig vir wie jy jou deure oopmaak Moenie mense toelaat om vir ‘n onbetaalde tyd te bly nie.
Afrikaanse televisie. Onthou jy nog die skatkis van Afrikaanse programme op televisie? Sommiges was oorgeklank.
Ware vriende wat deur dik en dun by jou sal staan. Jy kan baie mense ken. Almal is egter nie vriende nie.
Te oud om te reis. Watter ouderdom is ons te oud om op reis te gaan? Ek praat nie van reis na ‘n naburige dorp nie.
Onthou jy die tyd voor die Internet? Maak jou oë toe en dink wat het ons gedoen voor die Internet ons lewens oorgeneem het.
Selfone in geselskap is ‘n euwel van die 21ste eeu wat byeenkomste oorheers en ontwrig.
Soms druk die lewe erg en het ons net ‘n opbouende woord of twee nodig om weer ons kop op te lig en aan te gaan.