Feeste, Basaars, Markte

0
(0)

How useful was this post?

Click on a star to rate it!

Average rating 0 / 5. Vote count: 0

No votes so far! Be the first to rate this post.

We are sorry that this post was not useful for you!

Let us improve this post!

Tell us how we can improve this post?

Feeste, Basaars, Markte

Feeste Basaars Markte. Hoekom stop? So hou die lekkerte net aan en aan. Dit maak my skoon opgewonde vir die volgende een. Kerk basaars het hoogty gevier in my kinderjare. Ek onthou nog die poeding tafel en die speletjies waar jy enige iets van teddie bere tot lekkers kon wen. Roomys – verskillende geure en kleure op ‘n roomys horinkie – met ‘n kersie op die bo-punt. Koue rillings van pure plesier.

Basare is nie meer net beperk tot kerke nie

Daarmee saam is daar nou ook feeste. Kunstefeeste. Bierfeeste. Lego feeste. Noem maar op daar is ‘n fees vir dit. Dan praat ons nog nie eers van markte nie. Kunsmarkte, Boere markte. Kers markte – my absolute gunsteling. Dit is groot pret om tydens die kersseisoen deur die kers markte te wandel. Selfs al koop jy nie jouself bankrot nie. ‘n Pannekoek hier of ‘n kersvader armband. Dis ‘n feestelike stemming wat heers.

Feeste Basaars Markte vra nie toegangs geld nie – altans nie in my gebied nie.

Dus kan jy net deur die stalletjies loop en deel in die feestelike stemming. Dit doen mens se gemoed goed om mooi dinge te sien, mooi musiek te luister en te knibbel aan iets vars – kerrie en rys, sosaties, koekies, roomys. Selfs warm sjokolade. Ek hou ook baie van die wit olifant tafel waar ek al talle winskopies opgetel het – vir ‘n appel en ‘n ui. Een man se gemors is ‘n ander se skatkis.

Explore/Kuier verder

  • Kosreise met resepte en kos stories – Food travel with recipes and stories about food
  • Die Naguil is ‘n gratis aanlyn koerant wat maandeliks op die webblad verskyn. – Online newspaper
  • Stories – reis stories, trein stories, kos stories, polisie stories, kombuis stories
  • In-depth investigations – In-diepte ondersoeke.
  • Teetyd kuiers – Teatime chats – Light hearted chats
  • Begin jou eie webblad met WordPress – start your own website
  • We also publish original articles, stories and opinions in English

How useful was this post?

Click on a star to rate it!

Average rating 0 / 5. Vote count: 0

No votes so far! Be the first to rate this post.

We are sorry that this post was not useful for you!

Let us improve this post!

Tell us how we can improve this post?


Discover more from Amanda Skrywer

Subscribe to get the latest posts sent to your email.

Leave a comment

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

Discover more from Amanda Skrywer

Subscribe now to keep reading and get access to the full archive.

Continue reading