Ontvoerings

0
(0)

How useful was this post?

Click on a star to rate it!

Average rating 0 / 5. Vote count: 0

No votes so far! Be the first to rate this post.

We are sorry that this post was not useful for you!

Let us improve this post!

Tell us how we can improve this post?

Ontvoerings

Ontvoerings is deesdae gereeld in die nuus en op die voorblaaie van die koerante en dis skrikwekkend om te sien. Voorheen was dit die rykes en beroemdes. Nou word enige iemand geteiken. Die kafee eienaar, die grassnydienste eienaar – piepklein een man besighede. Dis egter nie al nie, enige iemand is ‘n teiken – die ma wat haar tuis gebak verkoop, die Pa wat sy nuwe tweedehandse motor op sosiale media wys. Geen miljoeners nie – net gewone mense soos ek en jy.

Ontvoerings het mettertyd gewoon geword. Net nog een

Twee weke gelede het ons wakker geword met die nuus dat Nancy Guthrie, die ma van ‘n bekende aanbieder in Amerika spoorloos verdwyn het. Sy is steeds nie gevind nie en alle leidrade loop uit op niks nie. Daar word wyd gespekuleer dat die 84 jarige Ma en Ouma ontvoer is as gevolg van haar dogter Savannah. Alhoewel geen bewyse nog gevind is dat dit die geval is nie, was Savannah gereeld op sosiale media gesien waar sy oor haar familie en spesifiek haar Ma gesels. Haar Ma het alleen gewoon en daar is ook beeld materiaal waar Savannah haar Ma tuis besoek.

Ontvoering slagoffers wil nie agterna praat oor die ontvoering nie en dis verstaanbaar

Dit blyk egter dat vele van die slagoffers aktief op sosiale media was en onskuldig inligting uitgegee het. Selfs al lyk dit onskuldig om jou Ma se pragtige tuin op sosiale media te plaas, is daar alewig mense met kriminele denkwyses wat teer op hierdie inligting. Hierdie bose mense voel niks vir jou of jou familie en vriende nie. Jou trauma voed hulle en hulle sal aanhou totdat jy betaal om jou geliefde terrug te kry.

Sosiale media is nie privaat nie. Wees suinig op die inligting wat jy uitgee en bly veilig.

Explore/Kuier verder

  • Kosreise met resepte en kos stories – Food travel with recipes and stories about food
  • Die Naguil is ‘n gratis aanlyn koerant wat maandeliks op die webblad verskyn. – Online newspaper
  • Stories – reis stories, trein stories, kos stories, polisie stories, kombuis stories
  • In-depth investigations – In-diepte ondersoeke.
  • Teetyd kuiers – Teatime chats – Light hearted chats
  • Begin jou eie webblad met WordPress – start your own website
  • We also publish original articles, stories and opinions in English

How useful was this post?

Click on a star to rate it!

Average rating 0 / 5. Vote count: 0

No votes so far! Be the first to rate this post.

We are sorry that this post was not useful for you!

Let us improve this post!

Tell us how we can improve this post?


Discover more from Amanda Skrywer

Subscribe to get the latest posts sent to your email.

Leave a comment

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

Discover more from Amanda Skrywer

Subscribe now to keep reading and get access to the full archive.

Continue reading

Amanda Skrywer is now on Facebook and Goodreads