Corona dagboek week 11
Corona dagboek week 11: Sondag 24 Mei 2020 tot Saterdag 30 Junie 2020 Sondag 24 Mei 2020 S.A. Infeksies: 22 583 Sterftes: 429 Sondae is gewoonlik ‘n lui dag vir my. Vandag het ek my kos alles in die slow cooker gegooi en na 4 […]
