Konserte en Kerk

0
(0)

How useful was this post?

Click on a star to rate it!

Average rating 0 / 5. Vote count: 0

No votes so far! Be the first to rate this post.

We are sorry that this post was not useful for you!

Let us improve this post!

Tell us how we can improve this post?

Konserte en Kerk

Konserte en Kerk.Voor lewendige kerke die lig gesien het was kerke eerbiedige plekke vir aanbidding totdat konsert en kerk mekaar ontmoet het. Ek onthou nog kerk toe gaan sonder die konsert.

Konserte was vir my teater opvoerings in die Burgersentrum

Daar was ook operettes by die skool en musiek konserte. Tog te lekker. Dit was vrolike gebeurtenisse met goeie musiek, akteurs, sangers, dromme en kitaar. Natuurlik ook applous – hande klap, fluit en op en af spring.

Kerk was heeltemal anders

Dit was stemmig en eerbiedig met orrel musiek – die mooiste klanke. Die gesing uit die Halleluja boek was my gunsteling en die aanddienste in die pragtige Moederkerk in Oudtshoorn met sy Engele rondom die preekstoel was iets waarna ons uitgesien het.

Kedoef en daar kom die konsert

Dit was nie baie subtiel nie. Kitare en voorsangers. Die orrel is verruil vir ‘n vleuel klavier en voor ek my oë kon uitvee was daar dromme en het mense op en af in die gange van die kerk begin dans – selfs begin neerval. Die NG kerk moes meeding met die charismaties kerke. Die jonges wou dans en sing en die ouer mense het nie op hulle laat wag nie. Ek moet bely dat ek ook een van hulle was wat gedink het hernuwing is waarna ons moet strewe.

Daar is nou meer kerke as ooit tevore

Ek het tot my sinne gekom. Ek wil nie konsert hou in die kerk nie. Die orrel en ‘n voorsanger of twee is weer vir my mooi. My Oom was immers orrelis in die kerk vir baie jare. Die Dominee se boodskap kom duideliker deur sonder die teater van vroeër. Kerk moet volgens my anders wees as konsert. Stemmig en eerbiedig.

Explore/Kuier verder

  • Kosreise met resepte en kos stories – Food travel with recipes and stories about food
  • Die Naguil is ‘n gratis aanlyn koerant wat maandeliks op die webblad verskyn. – Online newspaper
  • Stories – reis stories, trein stories, kos stories, polisie stories, kombuis stories
  • In-depth investigations – In-diepte ondersoeke.
  • Teetyd kuiers – Teatime chats – Light hearted chats
  • Begin jou eie webblad met WordPress – start your own website
  • We also publish original articles, stories and opinions in English

How useful was this post?

Click on a star to rate it!

Average rating 0 / 5. Vote count: 0

No votes so far! Be the first to rate this post.

We are sorry that this post was not useful for you!

Let us improve this post!

Tell us how we can improve this post?


Discover more from Amanda Skrywer

Subscribe to get the latest posts sent to your email.

Leave a comment

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

Discover more from Amanda Skrywer

Subscribe now to keep reading and get access to the full archive.

Continue reading

Amanda Skrywer is now on Facebook and Goodreads