Soms moet iemand jou die waarheid vertel

Soms moet iemand jou die waarheid vertel
Soms moet iemand jou die waarheid vertel. Vriend of familielid. Anders leef ons ‘n leun en glo ons die leuens wat ons vir onsself vertel. Dis nie altyd lekker om met die waarheid gekonfronteer te word nie. Tog is dit nodig om die waarheid te hoor sodat ons kan groei as mens en ook om die beste mens te wees wat ons kan.
“It is that truth sometimes feels like cruelty to hear, makes it no less the truth.”
― Gillian Duce, Blight in the Ocean
Ons kan vir onsself jok en die waarheid wegsteek maar: daar is niks verborge wat nie openbaaar sal word nie. Soms het ons egter hulp nodig van vriende of familie. Soms is dit jy wat iemand moet nader en die waarheid spreek. Dit kan gebeur dat die persoon negatief reageer – ten minste het jy dan jou deel gedoen. Dit is egter heel moontlik datt die persoon jou bedank vir jou eerlikheid.
“Never underestimate the power you have to take your life in a new direction.”
― Germany Kent
Dit mag wees dat die persoon aanvanklik op die verdediging is en nadat hy ‘n nag of 2 daaroor geslaap het kan hy die waarheid beter hanteer. Die waarheid maak soms net te seer.
“People say truth hurts. Truth doesn’t hurt. Truth heals. It only hurts those who resist it.”
― Omar Delawar
Explore/Kuier verder
- Kosreise met resepte en kos stories – Food travel with recipes and stories about food
- Die Naguil is ‘n gratis aanlyn koerant wat maandeliks op die webblad verskyn. – Online newspaper
- Stories – reis stories, trein stories, kos stories, polisie stories, kombuis stories
- In-depth investigations – In-diepte ondersoeke.
- Teetyd kuiers – Teatime chats – Light hearted chats
- Begin jou eie webblad met WordPress – start your own website
- We also publish original articles, stories and opinions in English
Discover more from Amanda Skrywer
Subscribe to get the latest posts sent to your email.

Leave a comment