Trou is nie perde koop nie

0
(0)

How useful was this post?

Click on a star to rate it!

Average rating 0 / 5. Vote count: 0

No votes so far! Be the first to rate this post.

We are sorry that this post was not useful for you!

Let us improve this post!

Tell us how we can improve this post?

Trou is nie perde koop nie

Trou is nie perde koop nie het my Ouma altyd gesê. Kyk die kat goed uit die boom my kind. Ek was 20 toe ek getrou het en ons moes klas loop by die dominee. Ek onthou nog ons moes vorms invul oor mekaar. Na die maand lange klas moes ons vrae oor mekaar antwoord om te kyk of ons mekaar goed genoeg ken om te kan trou.

Deesdae trek mense saam in en bly jare saam voordat hulle trou

Dr. Phil noem dit agterste voor. Tien jaar saam bly, 2 kinders en dan trou. Klink nogal soos die kar voor die perde inspan. Te veel mense mors jare deur saam te bly net om later ontnugter te word wanneer hulle later besef dat hulle geliefde nie dieselfde behoeftes en aspirasies het nie. Om dit te voorkom beveel Dr. Phil en ander die volgende aan.

Doen ‘n onderhoud met jou geliefde voor jy saam intrek en voor jy romanties betrokke raak

  • Vra jou maat uit oor wat vir hom belangrik is
  • Stel hy belang in kinders of nie?
  • Hoe gaan julle geld sake werk na die troue?
  • Vertel hom wat vir jou belangrik is bv. kerk en geloof en vind uit of hy ook so voel
  • Wat is sy verwagtinge van jou en joune van hom?
  • Wil jy trou en hy nie? Maak seker of julle op dieselfde golf lengte is.

Explore / Reis verder

  • Kosreise met resepte en kos stories – Food travel with recipes and stories about food
  • Die Naguil is ‘n gratis aanlyn koerant wat maandeliks op die webblad verskyn. – Online newspaper
  • Stories – reis stories, trein stories, kos stories, polisie stories, kombuis stories
  • In-depth investigations – In-diepte ondersoeke.
  • Teetyd kuiers – Teatime chats – Light hearted chats
  • Begin jou eie webblad met WordPress – start your own website
  • We also publish original articles, stories and opinions in English

How useful was this post?

Click on a star to rate it!

Average rating 0 / 5. Vote count: 0

No votes so far! Be the first to rate this post.

We are sorry that this post was not useful for you!

Let us improve this post!

Tell us how we can improve this post?


Discover more from Amanda Skrywer

Subscribe to get the latest posts sent to your email.

Leave a comment

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

Discover more from Amanda Skrywer

Subscribe now to keep reading and get access to the full archive.

Continue reading