Tydlose musiek
Tydlose musiek waarna ons luister en geniet sonder dat ons altyd besef hoe oud dit werklik is. Dit val goed op die oor en gemoed.
Tydlose musiek waarna ons luister en geniet sonder dat ons altyd besef hoe oud dit werklik is. Dit val goed op die oor en gemoed.
Daar is baie “one hit” wonders, mense en dinge waarvan ons vergeet na ‘n ruk en dan is daar ander. Sommige dinge is tydloos. Geboue, klere, boeke, kos, musiek, films, tv reekse, goeie maniere. Daar is iets gerusstellend en bekend aan tydlose dinge. Mens voel […]