Dis tyd vir groot skool

Dis tyd vir groot skool vir my kleinkinders. Die een is opgewonde en die ander ene bang. Ek het gemengde gevoelens. Verby is hulle kleintyd en ek kry al my oggende terug. Speel skool My kleinseun het 2 keer in ‘n week ‘n speelskool naby […]

Read more

So bly ek is klaar met skool

So bly ek is klaar met skool. Ek het gehou van skool toe ek ‘n kind was. Ek kan egter nie dieselfde sê as ouer van skool kinders nie. Skool was ‘n fees Wel die Hoërskool was. Alhoewel ek nie een van die gewilde kinders […]

Read more