Hello mense dis dag 1 van 2022
Hello mense dis dag 1 van 2022 en ek sit op my lang bank in die sitkamer met my metgesel Millie. My honde maat van 17 jaar. Na ‘n baie besige 2 weke is dit verfrissend om rustig te raak met stilte wat my omring. […]

Ek kry lewe in die winter en my energie vlakke styg. Dis nie asof ek dit so beplan nie, dit gebeur net. Die winter is goed vir my. Wintertyd Dis nie net diere wat hiberneer in die winter nie, die mensdom is ook geneig om […]