3 Sameswerings ontmasker
3 Sameswerings en die waarheid ontmasker. Sameswerings is soos skinder. Mense staan nader om beter te hoor en elkeen las iets by
3 Sameswerings en die waarheid ontmasker. Sameswerings is soos skinder. Mense staan nader om beter te hoor en elkeen las iets by
Niemand is imuun teen vervolging nie. Altans dit is hoe dit veronderstel is om te wees. Indien jy ‘n misdaad pleeg moet jy die gevolge dra.
Dronk bestuurders se regte kan nie opgeweeg word teenoor die slagoffers se regte nie. Hulle selfsugtige optrede verwoes lewens.
Die familie van misdadigers is meestal op die agtergrond uit vrees vir vergelding. Verwerp en veroordeel deur die gemeenskap. Hierdie families moet met die ontnugtering en skaamte leef dat hulle familie lid ‘n misdaad gepleeg het. Die misdadiger Agter elke misdadiger is daar ‘n familie. […]
Vrouens is hulle eie grootste vyand en totdat ons nie onsself respekteer en ‘n standpunt inneem nie gaan geslags gebasseerde geweld oorheers. Dit begin en eindig by vrouens Van die oomblik wat ons gebore word neem ons waar hoe ander vrouens mishandeling in hulle lewens […]
Ek is ‘n misdaad statistiek en dis geen grap nie. Ek is baie sekuriteits bewus en neem nie onnodige kanse met veiligheid nie. Juis daarom het dit my vir ‘n 6 geslaan. Dalk moet ek by die begin begin. In die laaste week van September […]